News & Design Ideas

Bedroom Ideas: Blankets

By September 2, 2019 No Comments

There’s something special about home. Even more so if you call South Africa home. Last year Hertex teamed up with South African writer and poet Riana Scheepers, who wrote an exquisite poem for us. The poem was printed on fabric and now we’ve decided it’s time to weave it into a blanket. “Hierdie land van my” is now available in a grey and white blanket (colours Dove and Éclair), size 150 x 200 cm and complements the other designs in our growing blanket collection.

So sooth yourself to sleep this winter with “Hierdie land van my”, as printed on our new cosy micro fibre blanket. It’s the ideal gift for friends near and far, so let us know if you’re interested. And for those of you who would like to know the words, here it is:

Hierdie land van my

Hierdie land van my
land van Suidersterre en son
is my hartklop, my asem, my bloed

Dit is die stof wat ek opskop
die afdruk van my spoor

Dit is ‘n berg met ‘n duiwelse piek
‘n disa bloedrooi in sy kloof

Dit is ‘n see so groot soos genade
‘n dolfyn se sprong in die sproei

Dit is Namakwaland in lentetyd
woestynblomme dansend in die wind

Dit is ‘n Kalahariduin teen skemeraand
gemsbokspiese teen die lug

Dit is ‘n steenboklam in die ruigte
sy lyf ‘n rietjie wat tril

Dit is ‘n jagluiperd se soepel swenk
glimmende koperkole in sy oë

Dit is Moordenaarskaroo en Soetveld
Botterkloof, Tankwa en die Hantam

Dit is land en lug en Melkweg
kareehoutstompe in die vuur

Hierdie land van my
land van Suidersterre en son
is my bloed, my liefde, my lewe

Riana Scheepers

Leave a Reply